Search health advice

Question

Posted by: | 17/04/2020

Q
Pyn in R oog.

Hallo Dr. Ek kry vir n pyn in my regter oog dan water my oog. Ek gooi oogdruppels in maar is nie baie effektief nie. Na n tydjie voel my oog beter en hou op traan. Soms is dit as ek lees, maar soms is dit as ek naaldwerk doen. Soms voel dit soos stof of iets wat in my oog is. Dit voel krap en branderig. Dis altyd op dieselfde plek. Ek vryf my oog maar geen verandering. Meer aan die regterkant van my oog. Wat kan dit wees en hoe kan ek dit gehandel. Baie dankie vir raad.

EXPERT’S REPLY

Posted 08/06/2020

A
Hi there

I am not sure what eyedrop you are using. You can try using a preservative free eyedrop as well as something for allergy such as Relestat or Patanol.

If your symptoms do not improve after a few days, please see your optometrist.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Advertisement

POLL

%
Thank you for participating

%
Thank You for subscribing!