Search health advice

Question

Posted by: Anon | 30/05/2020

Q
Eyes

Goeie dag Hoop dit gaan goed. Die laaste paar dae het ons opgemerk dat ons 2 jarige seun se linker oogie effens binne toe trek. Dit was nooit so nie. Mens kan dit ook nie elke keer sien as jy vir hom kyk nie. Vanaf die lockdown begin het is dit baie moeilik vir my om alleen na hom om te sien, pappa is 'n essential worker en gaan werk toe. Ek werk tans van die huis af. Ons speel deur die loop van die dag buite en so en ander speletjies binne die huis. Partykeer het ek dringende werk wat ek moet klaar maak dan gee ek vir hom my selfoon om sy stories op Netflix kids of youtube te kyk, partykeer is dit 'n uur of twee, want anders sit hy nie stil nie. Kan dit 'n rede wees? My hart is baie seer om so iets te sien. Ek het gedink miskien is dit die selfoon en gee dit glad nie meer vir hom nie, sy TV tyd is ook baie meer beperk nou. Kan ek enige eye exercises met hom doen of sal dit regkom? Moet ek hom eerder na 'n spesialis toe vat? Baie dankie vir u tyd

EXPERT’S REPLY

Posted 08/06/2020

A
Hi there

Well done for getting through lockdown! A squint is something that should be assessed by an ophthalmologist. Please contact one to set up an appointment to determine the cause and treatment.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Advertisement

POLL

%
Thank you for participating

%
Thank You for subscribing!